Begrafnispolis

Wees gedek vir die dag wanneer jy jou geliefdes groet

Waarom versekeringskwotasies?

Geld is die laaste ding waaroor jy jouself moet bekommer na die afsterwe van 'n geliefde familielid. Wees verseker dat jy gedek is wanneer die dag kom.

Dit is so maklik om te begin spaar

Dekking vanaf slegs R99 per maand

Uitbetaling tot en met R100,000

Familieplanne is ook beskikbaar

Bykomende kruideniersware- en gedenkvoordele ingesluit

Huidige kliënte

"Die diens was briljant. Ek is baie bly dat ek versekeringskwotasies.co.za gebruik het en kan nou rustig slaap met die wete dat my familie 'n begrafnis sal kan bekostig wanneer die tyd kom. Ek sal dit aan enigiemand aanbeveel."

37% besparing op sy maandelikse premie

Chantelle Adams

Vergelyk jou premie en spaar!

Voltooi jou besonderhede en ontvang mededingende kwotasies van Suid-Afrika se top versekeringsmaatskappye voor jy mes kan sê. Dit was nog nooit so maklik om die goedkoopste versekering op te spoor nie.

Kry 'n kwotasie