Ons is hier om te help!

Ontvang kwotasies van Suid Afrika se top versekeringsmaatskappye

www.versekeringskwotasies.co.za is 'n webwerf waar jy vergelykende kwotasies en oproepe van Suid Afrika se top versekeringsmaatskappye kan ontvang deur jou besonderhede vrywillig in te dien op die verskafde vorms.

Ons het vennootskappe met verskeie versekeringsmaatskappye in Suid-Afrika en stuur jou inligting na die diensverskaffers wat vir jou die beste oplossing kan bied. Hierdie maatskappye sal jou kontak met 'n gepaste kwotasie.

Ons vra geen fooie om www.versekeringskwotasies.co.za te gebruik nie en ons dienste beïnvloed glad nie jou premies nie.

Ons vennote is almal gemagtigde finansiële diensverskaffers en kan geïdentifiseer word deur hul handelsmerke, wat gebruik word met hul toestemming, in die voetskrif van ons webwerf.


Vir verdere inligting, kontak ons gerus by:

E-pos: [email protected]
PostNet Suite # 061, Private Bag X9, Benmore, 2010